Hulp met Hart

Wie is ons

Die ATTSA is geskep as ’n organisasie wat ons Afrikaanse gemeenskappe, taal en kultuur met hart wil bevorder. Ons glo in mense en daarom die grootste geskenk wat ons vir mense kan gee, is trots.

Hulp met Hart

Ons projekte spreek die behoeftes aan wat aan armoede gekoppel is. Dit sluit onder andere voedingsprogramme, korttermyn uitreik-aksies sowel as langtermyn oplossings soos opleiding in.

Raak Betrokke

Die ATTSA is afhanklik van die breër Afrikaanse gemeenskap om te belê in ons projekte om ten einde gemeenskapsinstellings te begelei tot finansiële selfstandigheid.

Hulp Met Hart

En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op
die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.

Gal 6:9

Stories met Hart

1 week ago

ATTSA NPC
NOMINEER JOU ONDERWYSER!💛Nomineer jou gunsteling onderwyser deur 'n kort video of e-pos te stuur en motiveer hoekom hy of sy die beste is!Pryse wat gewen kan word:🏆 Skool van die wen onderwyser - R5000🏆 Beste onderwyser - Naweek by 'n luukse oord & R5000🏆 Beste video - Naweek vir 4 by Buffelspoort & R5000Onthou om jou naam, skool se naam en hoe oud jy is te noem in die inskrywing.Inskrywings sluit einde September.WhatsApp: 072 282 2203competition@worthit.co.zawww.worthitfoundation.co.zaATTSA NPC Attsa Npc ATTSA#aquaferfoundationnpc #hulpmethart#liefdemetdiepte ... See MoreSee Less
View on Facebook

1 week ago

ATTSA NPC
Gesondheid met Hart Flinkfeit Vrydag 🍎🍌🍇ATTSA NPC Attsa Npc ATTSA #gesondheidmethart #aquaferfoundation #kweekgesondegewoontes #liefdeskepdiepte ... See MoreSee Less
View on Facebook

2 weeks ago

ATTSA NPC
Gesondheid met Hart Flinkfeit Vrydag 🍎🍌🍇ATTSA NPC Attsa Npc ATTSA #gesondheidmethart #aquaferfoundation #kweekgesondegewoontes #liefdeskepdiepte ... See MoreSee Less
View on Facebook

3 weeks ago

ATTSA NPC
Gesondheid met Hart Flinkfeit Vrydag 🍎🍌🍇ATTSA NPC Attsa Npc ATTSA #gesondheidmethart #aquaferfoundation #kweekgesondegewoontes #liefdeskepdiepte ... See MoreSee Less
View on Facebook

Jongste Nuus