Posts Tagged ‘pleegouers’
|| MEDIAVERKLARING || ATTSA bekwaam voornemende pleegouers
So baie voornemende pleegouers word oorweldig deur die realiteit van pleegsorg en daarom is die kursusse wat die Afrikaanse Toekomstrust Suid-Afrika (ATTSA) in samewerking met Fact Network aanbied van kardinale belang vir ouers wat dié roeping oorweeg. Dr. Louise Aucamp, stigter van Fact Network, is die aanbieder van die kursusse. “Pleegouers speel ’n…
Lees meer