Hulp met Hart

Wie is ons

Die ATTSA is geskep as ’n organisasie wat ons Afrikaanse gemeenskappe, taal en kultuur met hart wil bevorder. Ons glo in mense en daarom die grootste geskenk wat ons vir mense kan gee, is trots.

Hulp met Hart

Ons projekte spreek die behoeftes aan wat aan armoede gekoppel is. Dit sluit onder andere voedingsprogramme, korttermyn uitreik-aksies sowel as langtermyn oplossings soos opleiding in.

Raak Betrokke

Die ATTSA is afhanklik van die breër Afrikaanse gemeenskap om te belê in ons projekte om ten einde gemeenskapsinstellings te begelei tot finansiële selfstandigheid.

Hulp Met Hart

En laat ons nie moeg word om goed te doen nie, want op
die regte tyd sal ons maai as ons nie verslap nie.

Gal 6:9

Stories met Hart

This message is only visible to admins.
Problem displaying Facebook posts. Backup cache in use.
Click to show error
Error: Error validating access token: Sessions for the user are not allowed because the user is not a confirmed user. Type: OAuthException

Jongste Nuus